Geroosterde Knoflook En Tijm Risotto

Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
2 heel koppe knoffel -
1.1l aftreksel(bouillon) -
1 eetlepel olyfolie -
2 uie, fyn opgesny -
2 huisies knoffel, fyn opgesny -
halwe kop seldery, fyn opgesny -
400 risotto-tipe rys -
sout -
2 glase witwyn -
handvol tiemieblare -
vars gemaalde swartpeper -
70g botter -
115g gerasperde Parmesan -
155g doplose amandels, gekraak -
2 handevol broodkrummels -
olyfolie

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Rooster die knoffelknoppe teen 230?C vir 20 minute. Verhit die aftreksel. In ′n aparte pan verhit jy die olyfolie en braai die uie, knoffelhuisies en seldery oor matige hitte vir 4 minute. Voeg die rys by en draai die hitte op hoog en roer. Wanneer die rys half-deurskynend raak voeg jy die wyn by. Bly roer! Wanneer die wyn deur die rys opgeneem is voeg jy die aftreksel lepel vir lepel by. Voeg sout by. Druk die geroosterde knoffel uit in risotto. Voeg nou die tiemie en swartpeper by. Draai die hitte af. Wanneer al die aftreksel bygevoeg en opgeneem is kan jy die rys van die hitte afhaal. Voeg die botter en Parmesan by en laat dit net so sit vir ten minste 5 minute. Verbruin die amandels en broodkrummels apart in ′n pan met ′n bietjie olyfolie. Strooi oor die risotto wanneer jy opdis.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 03-05-2024